Vrouedag Augustus 2021!

Met Vrouedag gesels Dr Hannetjie van Zyl-Edeling, skrywer van onder andere "Over the Moon" - a guide to positive ageing en "Distilled Wisdom" - a guide to positive living and ageing met ons dames.

(Alle Covid-19 protokolle is nagekom. Gesigmaskers is verwyder vir fotodoeleindes. Fotos word geplaas met toestemming van almal teenwoordig).