Die meenhuis-kompleks bestaan uit 69 luuks afgewerkte een-, twee en drieslaapkamer huise, elk met privaat tuin en motorhuis. Die kompleks is beveilig met ‘n sekuriteitsheining en ‘n bemande toegangshek.Omvattende versorging, interkomstelsel wat 24 uur per dag aan die sorgeenheid verbind is, ‘n groot gemeenskaplike tuin met geplaveide paadjies, wegneem etes op weeksmiddae teen billike tariewe, dienssentrum aktiwiteite, gratis onderhoud van tuine, huisskoonmaak diens beskikbaar, en werklike kragverbruik betaalbaar.

Pryslys 

OKKUPASIEREGWAARDE & MAANDELIKSE HEFFING

MAART 2021 TOT FEBRUARIE 2022

MEENTHUISE: FASE2 (Ouderdomsperk 80 jaar)

TIPEOKKUPASIEREGBREEKSKADEMAANDELIKSE HEFFING
1 Slaapkamer/1 Motorhuis82R    901 600R 2 800R 3 690
2 Slaapkamer/ 1 Motorhuis104R 1 143 500R 3 500R 4 340
112R 1 231 500R 3 700R 4 340
118R 1 297 500R 3 900R 4 340
122R 1 341 400R 4 100R 4 340
3 Slaapkamer/2 Motorhuis142R 1 561 300R 4 700R 5 020
155R 1 704 300R 5 200R 5 020

MEENTHUISE: FASE 4 (Ouderdomsperk 80 jaar)

TIPEOKKUPASIEREGBREEKSKADEMAANDELIKSE HEFFING
2 Slaapkamer/1 Motorhuis115R 1 264 500R 3 800R 4 340
120R 1 319 400R 4 000R 4 340








2 Slaapkamer/2 Motorhuis137R 1 506 400R 4 600R 4 340
3 Slaapkamer/1 Motorhuis142R 1 561 300R 4 700R 4 340
3 Slaapkamer/2 Motorhuis151R 1 660 300R 5 000R 5 020
159R 1 748 000R 5 300R 5 020
167R 1 836 950R 5 600R 5 020

Hier die nodige dokumente vir aansoeke tot die meenthuise

Aansoekvorm
Geneeskundige verslag
Leraarsverslag
Inkomsteverklaring

Vloerplanne